Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linhof Boutique Guest House

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwaslaan 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Linhof Boutique Guest House bied gerieflike seefront-verblyf in Paternoster en is ideaal geleë vir gaste wat 'n basis soek vanwaar hulle die dorp en omliggende besienswaardighede kan verken.

Die dubbelverdieping-gastehuis bied verblyf in 6 gastekamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort en 'n bad.

Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, kluis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kamers lei na privaat stoepe met see-uitsigte.

Ontbyt word in die eetarea bedien en gaste kan in die gemeenskaplike sitarea voor die kaggel ontspan.

Linhof Boutique Guest House bied direkte toegang tot die strand waar gaste kan visvang en stap. Paternoster het 'n rits restaurante, koffiewinkels en aktiwiteite soos perdry, walvis- en dolfynkyk en voëlkyk. Tussen Julie en September is daar pragtige veldblomme om te sien en gaste kan ook die Cape Columbine-vuurtoring en die Weskus Fossielpark besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Linhof Boutique Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Sonkwaslaan 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Linhof Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwaslaan 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1MzJkYzU0LWNmNTMtNDllOS1iODgxLWY0MDhjMWM2N2ZiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 12 Sonkwas Avenue Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.8090199 17.88392
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem