Linhof Boutique Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Linhof Boutique Guest House bied B&B-verblyf en dit is aan die seekant van Paternoster geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat 'n basis soek vanwaar hulle die dorp en omliggende besienswaardighede kan verken.

Akkommodasie by Linhof Boutique Guest House beskik oor 6 smaakvol versierde kamers. Dié kamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n oop en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, kluis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea met 'n gastesitkamer en 'n kaggel voorgesit. Die gastehuis het direkte toegang tot die strand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Linhof Boutique Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za