Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luiperdsloop Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4, Nooitgedacht Sondagsloop Plaas, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Luiperdsloop Lodge bied verblyf aan in 2 ruim selfsorghuise wat ideaal langs mekaar in Melkrivier, Vaalwater geleë is. Dit is die perfekte plek vir 'n ontspanne, prettige gesinsvakansie.

Luiperdsloop Lodge bied slaapplek aan 16 gaste. Elke eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 2 enkelbeddens in die sitkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Die stoep lei na 'n groot houtdek met 'n ingeboude vuurput en 'n swembad wat gedeel word tussen die 2 huise.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Madelein C
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gekuier. Heerlike rustyd gehad met alles wat jy nodig het.
Feb 2024
Carna L
5.0
Baie lekker en ontspannend. Ons groot uitgebreide gesin het heerlik gekuier. Daar is genoeg kamers vir almal en 'n groot pluspunt is dat elke kamer sy...
Sien meer
Mei 2023
Shanice W
Saam met vriende
5.0
We had the time of our lives. The customer service was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Teresa P
4.6
Rus vir jou siel. Dit was 'n heerlike gesinswegbreek. Naomi was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer gaan.
Jun 2024
Trudy B
Gesin met tieners
4.6
We enjoyed our stay. 10/10 for the host. In one word, lekke! We enjoyed the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erfdeel 4, Nooitgedacht Sondagsloop Plaas, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Luiperdsloop Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4, Nooitgedacht Sondagsloop Plaas, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO1q2tplQt49wn2uko9EYTnaJqUewJLxrwixbNBzLVVZWpRJBEp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 33 5 1 5 Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop Melkrivier 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.105277777778 28.333722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang