Luiperdsloop Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Luiperdsloop Lodge bied verblyf aan in 2 ruim selfsorghuise wat ideaal langs mekaar in Melkrivier, Vaalwater geleë is. Die omgewing is gewild vir visvang en kanovaarte. Dit is die perfekte plek vir 'n ontspanne, prettige gesinsvakansie.

Luiperdsloop Lodge bied slaapplek aan 16 gaste. Elke eenheid beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 2 kombuise en 2 leefareas. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Die stoep lei na 'n groot houtdek met 'n ingeboude vuurput en 'n swembad wat gedeel word tussen die 2 huise.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Luiperdsloop Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false