Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxurious Sea Spray

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjie of geleenthede word toegelaat nie.
Daar word nie emer as 4 gaste toegelaat nie.
Gaste moet slegs parkeerplek nommet 17 gebruik. Besoekers moet die aangewese parkeerplek vir besoekers gebruik.
Rook is in die woonstel verbode, asook hysbakke en voorportale.
Vullissakke moet asb. ordentlik toegemaak word en in die verskeie dromme gegooi word.
Gaste mag slegs houtskool kry vir braai. Die Weber se deksel moet asb. toegemaak word, sodat die rook nie kan uit nie. Geen oop vure word toegelaat nie.
Geen harde musiek of steurnis na 22:00 nie.
Voertuie mag slegs in die aangewese plekke gewas word.
Geen skaatsplanke, rolskaatse, hoverboards of fietse word binne die woonstel of gemeenskaplike eiendom toegelaat nie.
Gaste moet asb. die droograk vir wasgoed gebruik. Geen wasgoed mag oor die mure of balkon gehang word nie. Die kompleks het ook 'n aangewese hangplek vir wasgoed wat op eie risiko gebruik kan word.
Geen karavane of tente word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 2, Sea Spray A205, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b019abb0aeafc922216be94d713a8f83635c9b0c4d15d656ae3294ae53a5d5ec72499084781c9d2d6e2f0f5b133f010cbf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2 Athens Road Sea Spray A205 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.823278891962 18.477892037889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem