Manzini Chalets
Beskrywing
Elke oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bevat 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, so dis ideaal vir 'n gesin. Die eenheid het 1 badkamer wat oor 'n stort en 'n bad beskik. Die oopplan-kombuise is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Daar is gemaklike sitplek en 'n televisie. Elke eenheid het plafonwaaiers en lugversorging, asook 'n stoep met braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 100, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom