Meerkatgat
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n slaapkamers, en suite-badkamer, kombuis en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n eenplaatinduksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon. Daar is ook 'n TV met Netflix.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n eenplaatinduksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon. Daar is ook 'n TV met Netflix.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Addy-straat 13, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom