Mitat Gastehuis
Beskrywing
Kamer 1 het 'n lugversorging, privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg ruimte in die kamer se kas. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n wasbak en daar is 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis melk, suiker, tee en koffie word met aankoms voorsien. Die kamer het ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Skuifdeure lei na 'n houtdek met 'n gasbraai en 'n tafel met 2 stoele.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel insluit.
Huisreëls
Linne en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 'n privaat ingang. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en elke kamer het 'n deur en 'n hangkas, 'n slim-TV met Netflix en WiFi. Die ruim badkamer het 'n stort en 'n wasbak, asook 'n aparte toilet. Die kombuisie is met 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is gratis melk, suiker, tee en koffie met aankoms. Die eenheid bied 'n privaat stoep met wasgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolf, asook 'n houtbankie met sitplek vir 6. Eetgerei en breekware word voorsien. Daar is braaigeriewe in die tuin, reg voor die eenheid. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Linne en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekkerstraat 48, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom