Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nice and Cosy Private Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Semi-selfsorg. Die eenheid het verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n induksiestoofplaat, 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster in.
Huisreëls

- 1 Parkeerplek is beskikbaar reg voor die ingang na die woonstel. Gaste moet asb. slegs hierdie parkeerplek gebruik. As daar meer as 1 voertuig is, sal die tweede voertuig op straat moet parkeer.
- Daar is 2 inwonende honde en 2 katte op die perseel, maar hulle het nie toegang tot die woonstelletjie nie.
- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pilot-singel 15B, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82b886448e4a88bfc51f92cc893dd5d8e78c244dce636dc6b980efa196a8780492322255ed8129d1cf366c77c699b379637c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 15B Pilot Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8032501 18.4729345
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem