North Beach Durban Apartment
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 450R1 015 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
North Beach Durban Apartment is naby Durban se topgehalte-promenade. Die selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks in die Noordstrand in Durban. Hierdie stylvolle woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid besienswaardighede.
Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n sitkamer, kombuis, 2 slaapkamers en 1 badkamer, en is smaakvol versier. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea is oopplan en die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ingeboude kaste om breekware en eetgerei te bêre. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en daar is 'n TV met DStv Compact Bouquet en 'n skuifdeur na 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek teen 'n ekstra koste.
Die woonstel is stapafstand vanaf die strand, Suncoast Casino Entertainment Centre, Moses Mabhida-sokkerstadion, Kings Park-swembad, Ushaka Marine World, Summer Square Pick 'n Pay en North Beach Spar en Tops. Die Durban-hawe en konferensiesentrum is 5 km se ry ver.
Daar is nog 'n woonstel in dieselfde kompleks wat verhuur kan word vir 'n ekstra 4 gaste. Gaste moet hieroor navraag doen.
Slaapplek
’n Bespreking by North Beach Durban Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ashton Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink North Beach Durban Apartment het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in North Beach South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom