North Beach Durban Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 November 2020

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

North Beach Durban Apartment is naby Durban se topgehalte-promenade. Die selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks in die Noordstrand in Durban. Hierdie stylvolle woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge.

Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n sitkamer, kombuis, 2 slaapkamers en 1 badkamer, en is smaakvol versier. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die leefarea is oopplan en die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ingeboude kaste om breekware en eetgerei te bêre. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en daar is 'n TV met DStv Compact Bouquet en skuifdeure na 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad, 24 uur-sekuriteit en parkeerplek op die terrein.

Die woonstel in Noordstrand in Durban is stapafstand van die strand en verskillende winkels af en dit is ook ryafstand vanaf Durban se hawe, die Bayhead Natural Heritage Site, uShaka Marine World en vele ander besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by North Beach Durban Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na North Beach Durban Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 360 R952 per nag (plek vir 4)

Kry 30% af vir verblyf voor 30 November 2020

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za