Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ollava Gastehuis

Gastehuis
Seagull
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Seagull is 'n rustieke kamer en het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus wat 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.

Dele van die verblyf word met 'n trap bereik en is dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.

Let daarop dat die eenhede op dieselfde perseel as die duiksentrum geleë is.

Ollava Gastehuis is naby die hoofweg en die pad kan bedags besig wees, maar is stiller in die nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Valsbaai
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Hierdie eenheid het ook sy eie privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.

Dele van die verblyf word met 'n trap bereik en is dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.

Let daarop dat die eenhede op dieselfde perseel as die duiksentrum geleë is.

Ollava Gastehuis is naby die hoofweg en die pad kan bedags besig wees, maar is stiller in die nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis Walvis-Pikkewyn
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Huis Walvis-Pikkewyn beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n toilet en stort. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolf. Gaste kan die balkon-area geniet wat oor die see uitkyk terwyl hulle op die gemaklike buitesitplek sit. Gaste het ook toegang tot die swembad vir ontspanning.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.

Dele van die verblyf word met 'n trap bereik en is dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.

Let daarop dat die eenhede op dieselfde perseel as die duiksentrum geleë is.

Ollava Gastehuis is naby die hoofweg en die pad kan bedags besig wees, maar is stiller in die nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea-kamer
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Protea-kamer is 'n knus kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus wat 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.

Dele van die verblyf word met 'n trap bereik en is dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.

Let daarop dat die eenhede op dieselfde perseel as die duiksentrum geleë is.

Ollava Gastehuis is naby die hoofweg en die pad kan bedags besig wees, maar is stiller in die nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 122, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz5a8UClOmiUDnwaPvMwWho1SKNmdUmuqFBG9016vItngNwlWDH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 122 Main Road Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165897 18.431264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem