Oom Hans' Cottage
5 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Daar is geen elektrisiteit in die kothuis nie, maar dit is toegerus met 'n gasgesyer, -yskas, -stoofblad en paraffienlampe
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Puntjie Plaas, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom