Park West Cottage
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2025 tot 21 Apr 2025.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bougainville-laan 1, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Park West Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n helder tuinkothuis op 'n woonerf in die hartjie van Nuweland. Die kothuis het sy eie aparte ingang en bied 'n uitsig oor die lieflike tuin en op die berg. Die kothuis is stapafstand vanaf alle geriewe en perfek vir gaste wat die Two Oceans-marathon gaan aandurf en dis naby Kelvin Grove, Kirstenbosch en UCT.
Dié smaakvol gemeubileerde kothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kothuis het 'n kombuis en leefarea op 2 vlakke en 'n lessenaar met WiFi. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, 'n yskas, elektriese oond, gasstoof en 'n mikrogolfoond.
Daar is braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die kothuis word daagliks skoongemaak afhangend van die duur van die verblyf. Daar is 2 Golden Retrievers op die perseel daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Eikebome verskaf skadu vroeg in die oggend in die buite-area, maar daar is meer as genoeg son later in die dag. Gaste kan op die tuinstoep of swembadstoele ontspan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Switsers
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Debby Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bougainville-laan 1, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Park West Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nuweland Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bougainville-laan 1, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap