Penguins View Guesthouse
Beskrywing
Die villa het slaapplek vir 12 gaste en strek oor 3 verdiepings met 6 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Daar is 'n koningingrootte-bed in die vyfde slaapkamer en 'n dubbelbed in die sesde slaapkamer. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak en die tweede, derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, oond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kaggel, 'n buitebraai met 'n sitarea, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en oorgenoeg sitareas in die villa.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort en 'n wasbak in die badkamer. Die oopplan-eenheid se kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n sitarea, 'n eetarea, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid bied toegang tot die gedeelde tuin en swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind op 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders. Daar is 'n stort en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die oopplan-eenheid se kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n sitarea, 'n eetarea, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n privaat ingang en bied toegang tot die gedeelde tuin en swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljeewoonstel vir 2 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die oopplan-eenheid se kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n sitarea, 'n eetarea, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid bied toegang tot die gedeelde tuin en swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n kinderslaapbank in die leefarea. Die 'n badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis, en die eenheid het 'n eetarea, 'n sitarea, braaigeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n privaat ingang na die eenheid en dit bied toegang tot die gedeelde tuin en swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellevue-weg 1, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom