Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portico 1102

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 660 R1 328 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Portico 1102 is 'n moderne en pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van die prentjiemooi Bloubergstrand. Dit is ontwerp om gerieflike en onvergeetlike verblyf te verseker en is naby verskeie restaurante, kroeë en winkelsentrums.

Die bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 smaakvolle slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n moderne en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 4 stoele wat op sy beurt lei na 'n oopplan-sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die balkon is die ideale plek vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie aangesien dit 'n mooi see-uitsig en 'n uitsig op die majestueuse Tafelberg bied. Veilige motorhuisparkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie. Die woonstel het ook 'n omsetter wat beteken dat gaste nie deur kragonderbrekings geraak sal word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Portico 1102 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Athens-weg 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9363a26d032f700b2aab6dd63d13acbaed69f50da7efebe0facb3b19d55c2e29852b792ebb6e711080d220a54029d3922757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 660 nouVanaf R1 328 per nag (plek vir 2) 3 Athens Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822804843695 18.477998183623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem