Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Relax at Ridge House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge Pad 4, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Relax at Ridge House is in Durbanville geleë en bied gerieflike en luukse selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvol versierde drieslaapkamerhuis. Die huis bied moderne geriewe en is ideaal geleë binne maklike toegang tot die Stellenbosch Wynlande en Kaapstad.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n volledige kombuis met 'n aangrensende TV-kamer, en 'n aparte sitkamer en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer en sy eie aantrekkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n aparte ingang, asook 'n kombuis en badkamer. Alle kamers lei na 'n lieflike dek wat uitkyk oor 'n Japannese swembad en 'n pragtige 8-akker tuin.

Die huis bied braaigeriewe, 'n kaggel, gratis WiFi, veilige parkeerplek, lugversorging en sekere DStv-kanale. Gaste kan doendinge in die omliggende area geniet, soos perdry, bergfietsry, wynproe, visvang en fietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Relax at Ridge House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ridge Pad 4, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Relax at Ridge House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge Pad 4, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4M2ExOTQwLTgxZDctNGE5ZS1iNzJkLWQ4OTFjZmIzMDhlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 250 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 4 Ridge Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.820073690638 18.657119667459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang