Relax at Ridge House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Relax at Ridge House is in Durbanville geleë en bied gerieflike en luukse selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvolle drieslaapkamerhuis. Die huis is ingerig met moderne geriewe en is ideaal geleë vir gaste wat Stellenbosch se Wynlande en Kaapstad wil besoek en verken.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n volledige kombuis met 'n aangrensende TV-kamer en 'n aparte sitkamer- en eetkamerarea. Die hoofslaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met sy eie aantrekkamer. Die tweede en derde slaapkamers beskik elkeen oor 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n aparte ingang, 'n kombuis en 'n badkamer. Al die kamers lei na 'n lieflike dek wat oor 'n Japanese poel en 'n pragtige 3 hektaar-grootte tuin uitkyk.

Die huis bied braaigeriewe, 'n kaggel, gratis WiFi, veilige parkeerplek, lugversorging en sekere DStv-kanale. Gaste kan doendinge in die omgewing soos perdry, bergfietsry, wynproe, visvang en fietsry geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Relax at Ridge House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Relax At Ridge House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za