Road Lodge N1 City
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations Team Road Lodge N1 City Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Antoinette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Die Kaap is altyd lekker, maar ek was teleurgesteld in die akkommodasie.
Letanie Cathelene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Staff was exceptional in their service. Room was comfy, and their food was yummy.
Marius S - Mrt 2024
Algehele gradering
Do not stay on ground floor. Road side also noisy. Otherwise all fine.
Charles S - Feb 2024
Algehele gradering
Loopafstand van N1 City Mall en baie sentraal.
Nielsha M - Feb 2024
Algehele gradering
Value for money, quiet but safe.
Tara O - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Road Lodge N1 City se terugvoer
Good morning
I trust that you are well.
Thank you for the positive feedback, we look forward to hosting you again in the near future.
Kind regards,
Road Lodge N1 City Team
Liandri T - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.
Nazlie I - Nov 2023
Algehele gradering
Very nice.
Road Lodge N1 City se terugvoer
Good afternoon,
I trust that you are well.
Thank you for the positive feedback, we look forward to your next stay with us.
Kind regards,
Road Lodge N1 City Team
Annelien V - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en waarde vir geld.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Ally R - Sep 2023
Algehele gradering
Value for money. Friendly service.
Werner F - Aug 2023
Algehele gradering
Great.
Meisie V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs en vriendelike personeel.
Matthew F - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Annelise D - Jun 2023
Algehele gradering
Exactly as expected. Value for money.
Bernard F - Mei 2023
Algehele gradering
Te kort om 'n opsomming te gee.
Letitia P - Mei 2023
Algehele gradering
Die diens was uitstekend vandat ons daar aangekom tot ons weg is. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.
Juan D - Mei 2023
Algehele gradering
Dit is 'n perfekte oornagplek.
Godfrey F - Apr 2023
Algehele gradering
Ek is baie goed ontvang en deurentyd gevra of alles nog goed is.
Heleen S - Apr 2023
Algehele gradering
Alles was in plek.
Marsha O - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike en baie vriendelike diens. Ontbyt was net nie van die beste nie. Te min sitplek vir al die gaste in die eetsaal.
Jenique Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Norma V - Mrt 2023
Algehele gradering
Geniet.
Yvonne V - Feb 2023
Algehele gradering
Was vir 'n begrafnis in die Kaap.
Muthusamy G - Feb 2023
Algehele gradering
Very friendly staff.
Road Lodge N1 City se terugvoer
Good Day
I trust that you are well.
Thank you for the positive feedback , we look forward to hosting you in the near future.
Take care.
Kind regards,
Road Lodge N1 City Team
Johannes E - Nov 2022
Algehele gradering
Ideaal vir oornagverblyf, kamers te klein vir langer verblyf.
Magda M - Nov 2022
Algehele gradering
Net oornag-akkommodasie.
Desiree J - Okt 2022
Algehele gradering
Dit is nie vir wanneer 'n mens met tieners moet bly nie.
Jenique Z - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties. Altyd vriendelik, skoon kamers en heerlike ontbyt.
Lees meerRoad Lodge N1 City se terugvoer
Good day.
Thank you kindly for the positive feedback.
We looking forward to your next stay with us.
Keep well and warm.
Kind regards,
Road Lodge N1 City Team
Mark P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en netjiese kamers.
Riche T - Jul 2022
Algehele gradering
Onplesierig, sal aanbeveel as persoon hare op hul tande het.
Lees meerAnsa D - Apr 2022
Algehele gradering
Was 'n aangename ondervinding.
Road Lodge N1 City se terugvoer
Good day, Thank you kindly for the positive feedback. We looking forward to your next stay with us. Kind regards, Road Lodge N1 City Team
Jean D - Apr 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Road Lodge N1 City se terugvoer
Good day Thank you kindly for the positive feedback. We looking forward to your next stay with us. Kind regards, Road Lodge N1 City Team
Ettiene F - Apr 2022
Algehele gradering
It was pleasant.
Road Lodge N1 City se terugvoer
Good Day
Thank you kindly for the positive feedback.
We looking forward to your next stay with us.
Kind regards,
Road Lodge N1 City Team
Jacques D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Christene B - Feb 2022
Algehele gradering
Good value for money.
Road Lodge N1 City se terugvoer
Dear Valued Guest
Thank you for the positive feedback. We hope to welcome you back soon.
Take care and stay safe.
Kind regards,
Road Lodge N1City Team
Danelle B - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendelike staf.
Juan D - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik, stapafstand vanaf N1 City Mall.
Vernon P - Nov 2021
Algehele gradering
Verblyf was gepas en voldoende vir die spesifieke geleentheid.
Road Lodge N1 City se terugvoer
Thank you for the positive feedback. We hope to see you soon.
Eddie T - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Road Lodge N1 City se terugvoer
Dear Valued Guest
Thank you for rating our service so highly. It's a great pleasure to hear that you enjoyed your stay at the Road Lodge N1 City. We hope to welcome you back soon.
Have a wonderful day.
Kind regards,
Road Lodge N1 City
Johanette L - Sep 2021
Algehele gradering
Werksbesoek
Felicity B - Aug 2021
Algehele gradering
Was rustig en gemaklik.
Sarah M - Jun 2021
Algehele gradering
Was great and I enjoyed it.
Road Lodge N1 City se terugvoer
Dear Valued Guest
Thank you for rating our service so highly. It's a great pleasure to hear that you enjoyed your stay at the Road Lodge N1 City.
Your suggestion of a mini bar fridge has been noted and will be proposed for any future service enhancements considerations.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Have a fantastic day further.
Kind regards,
Road Lodge N1 City Team
Carolina C - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Allister B - Feb 2021
Algehele gradering
Net okay.
Road Lodge N1 City se terugvoer
Goeie dag Mnr Barends
Dankie vir u terugvoering. Ons wil graag u verseker dat ons u terugvoering waardeer. Ons sal die nodig departmente in
kennis stel en onder soek in stel. Ons kan u verseker dit is nie die standaard van Road Lodge N1 Stad.
Hiermee vra ons nederig onverskooning dat u nie die verblyf by Road Lodge N1 Stad geniet het nie.
Ons hoop ons kan u binnekort terug verwelkom sodat ons kan op maak.
Vriendelike Groete
Megan Kolbe
- Kapasiteit: 184 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louwtjie Rothman-straat, N1 City, Goodwood, Kaapstad, 7643, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom