LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Road Lodge N1 City | LekkeSlaap
+21

Road Lodge N1 City

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Road Lodge N1 City
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johanette L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette L

Werksbesoek

Was meer as voldoende vir 'n werksbesoek.

Felicity B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Felicity B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en gemaklik.

Koffiestasie in kamers het net baie min voorraad. Maar ons het by die ontvangs gaan vra vir nog koffie. Het ons eie melk gaan koop.

Sarah M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah M
Enkelreisiger

Was great and I enjoyed it.

Loved the rooms and everything was up to date. The only thing missing, was a mini bar freezer.

Road Lodge N1 City's terugvoer

Dear Valued Guest
Thank you for rating our service so highly. It's a great pleasure to hear that you enjoyed your stay at the Road Lodge N1 City.
Your suggestion of a mini bar fridge has been noted and will be proposed for any future service enhancements considerations.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Have a fantastic day further.
Kind regards,
Road Lodge N1 City Team

Road Lodge N1 City
Carolina C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina C
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Vir 'n vinnige trip na Kaapstad waar ons familie verras het met ons besoek en ons nie by hulle wou slaap nie was dit baie aangenaam. Personeellede is baie vriendelik en dit voel soos by jou huis. Die kamer was skoon en netjies.

Vanaf R798
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R798
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R798
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 184 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwtjie Rothman-straat, N1 City, Goodwood, Kaapstad, 7643, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a837bba6de2ec19f149614aace5f6b7ff07a61095b0e1f69e06051779ade8c3555b881bc5a0f901aea971900be913df1816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R798  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Louwtjie Rothman Street, N1 City Goodwood 7643 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.890091333129 18.563111338916
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!