Ruresta Guesthouse
Beskrywing
Die slaapkamer het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed. Daar is lugversorging, 'n sitarea met volledige DStv, en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met eetgerei, kombuisgerei, 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar parkeerplek op die perseel agter 'n "devil's fork"-hek, 'n privaat ingang, en braaigeriewe is beskikbaar op versoek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in al ons eenhede en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die en suite-slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die sitkamerarea het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort en wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuisie is toegerus met eetgerei, kombuisgerei, 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Elke eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n privaat ingang, braaigeriewe en onderdak-parkeerplek op die perseel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in al ons eenhede en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Marx-straat 18, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom