Beskrywing
Deluxe Apartment is 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte- en 'n enkelbed. In die sitarea is 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort en wasbak. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is met eetgerei, eetgerei, mikrogolfoond, stoof, yskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook lugversorging en TV met DStv. Privaat braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode in al ons eenhede en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Klassieke woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens óf 1 koninggrootte-bed. Dit het ook lugversorging, 'n sitarea met volledige DStv en kombuisie. Die kombuisie is met eetgerei, toebehore, mikrogolf, broodrooster, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die en suite-badkamer het 'n stort. Veilige parkeerplek op die perseel agter 'n duiwelsvurkhek met privaat ingang word voorsien. Daar is braaigeriewe op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Rook is verbode in al ons eenhede en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Jan Marx Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang