San Lameer Villa 1909
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1909, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 1909 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys is ryk met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200-hektaar natuurbewarea spog met 'n kampioenskap-gholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en 'n kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 asemrowende Blouvlagstrande.
Die villa het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met lugversorging. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die leefarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Die leefarea lei na 'n pragtige balkon op die water met 'n etenstafel en braaigeriewe. Verder het die villa ook 'n watertenk.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 1909 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1909, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 1909 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1909, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom