LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 1909 | LekkeSlaap
+14

San Lameer Villa 1909

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1909, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 1909 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys is ryk met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200-hektaar natuurbewarea spog met 'n kampioenskap-gholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en 'n kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 asemrowende Blouvlagstrande.

Die villa het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met lugversorging. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die leefarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n pragtige balkon met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 1909 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1909, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1909, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi0Gl2FcE6eQBIthvBSzKSmQf0zTczpSC8nwrzOlRYeFr7WER59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 525  per nag (plek vir 2) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 1909 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943333683926 30.294992923737
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!