Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2529

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2529, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 675 R3 124 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 2529 is in San Lameer Estate geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, geleë aan die Suidkus van Kwa-Zulu Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villa's en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.

Hierdie superior villa met 4 slaapkamers het slaapplek vir 8 mense en beskik oor 3 badkamers. Die hoofbed en die tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Twee van die badkamers is en suite. Daar is beide stort- en badgeriewe beskikbaar. Die villa beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en mikrogolf. Die eenheid het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar vir jou gerief. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en WiFi het. Die leefarea maak oop op 'n patio-area met buitesitplek en braaigeriewe.

Die villa is ook toegerus met 'n watertenk vir 'n terugtoevoer van water. Verder het die huis 'n omskakelaar in geval van beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2529, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2529 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 675
R3 675 R3 124
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 675
R3 675 R3 124
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2529, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25cb67539c448a378e824ccda01293d409e1bb73ba7ee0e6779bb1dc2ff5ccbe83df6e900a5bc7c987a8fdc36f3d1a46dd89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 675 nouVanaf R3 124 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.941754386798 30.297784585872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang