SandyPaws
73 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon met hulle troeteldiere op die perseel.
Ongelukkig kan gaste se troeteldiere nie toegelaat word nie.
SandyPaws beskik nie oor WiFi of DStv nie.
Neem asb. kennis dat die woonstel via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom