SandyPaws

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eienaars woon in die hoofhuis op die eiendom.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Rook is verbode binne die woonstel, maar gaste is welkom om buite by die braai-area te rook.
Gaste word gevra om geraas tot 'n minimum te beperk. Geen partytjies en harde musiek sal uit respek vir huiseienaars en huurders in die area toegelaat word nie.
Let asseblief op die trappe tot by die woonstel. Ouers met klein kinders, bejaardes en gaste met gestremdhede kan dit dalk problematies vind.
Slegs Openview is beskikbaar, maar daar is voorsiening gemaak vir DSTV-dekodeerders. Gaste is welkom om hul eie DSTV-dekodeerder met kragkabel en afstandbeheer saam te bring.
Gratis WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Koraal Street, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd967e7c2e63ab6a534b3a0952a6a303d2f2ada3b96e3e73d1da9f2415267ad9a576ee3b8d616b9eabfb7c42c09a0e2ff99fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 4) 115 5 1 5 17 Koraal Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.344574930388 21.876551443551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang