Self Catering Boston
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind op versoek beskikbaar. Die sitarea het 'n rusbank en 'n slim-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die stoep het 'n uitsig oor die groot tuin met braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek vir 'n voertuig en 'n waentjie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies en privaat funksies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër

- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies en privaat funksies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15de Laan 96, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom