Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Hill - Cabbage Tree Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 205 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stone Hill - Cabbage Cottage is op 'n privaat bosveldplaas geleë en skuil hoog bo die dorpie Magaliesburg. Stone Hill bied troeteldiervriendelike verblyf en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, TV met DStv en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die stoep ontspan, 'n staproete van 5 km geniet en in die gemeenskaplike swembad swem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Stone Hill - Cabbage Tree Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Plaas KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Gaste dink Stone Hill - Cabbage Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 205
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 205
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtPqWaALa35NwcFHrTRl1Am0HsUvnLXRCdMwYlI9RcxsLyYkcZn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 205 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Farm KN 13 Steenekoppies 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.000616421947 27.568173408508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem