Wes-Rand Akkommodasie by Stone Hill | LekkeSlaap
+39

Stone Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 865 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stone Hill is op 'n plaas in die bosveld geleë, hoog bo Magaliesburg in die verte. Ons bied puik, troeteldiervriendelike verblyf in 9 uitmuntende houtkothuise met selfsorg-geriewe. Elke kothuis het slaapplek vir 2 tot 8 persone.

Al die eenhede het oopplan-sitkamers, kaggels, ten volle toegeruste kombuise, slaapkamers en volledige badkamers. Elke eenheid is individueel omhein vir troeteldiere en beskik oor 'n ruim veranda en braai-area. Daar is kaggels, verwarmers in die slaapkamers en elektriese komberse vir die winter en groot waaiers vir die somer. Verder het elke eenheid 'n LCD TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Koel gerus af in die swembadjie en gaan stap die 5 km lange wandelpad met jou hond.

Stone Hill se betowerende atmosfeer en die skoonheid van die Magaliesberg sorg altyd vir 'n baie spesiale verlowing, verjaardagviering, troue of afskeid (al die funksies is selfsorg).

Klop aan by Stone Hill en beleef 'n perfekte wegbreek!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Stone Hill
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Plaas KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Gaste dink Stone Hill het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 865
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 865
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2OWM2MGJiLTRjMzUtNDhjNS04OWU0LTM2ZmM1ZTdmNmEwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 865  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Farm KN 13 Steenekoppies 1791 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -26.000616421947 27.568173408508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za