Swaan Gastehuis
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Swaan Gastehuis is ’n bekoorlike kothuis op ’n vrugteplaas in Banhoek Vallei wat omring is deur die Simons- en Drakensteinberge. Die kothuis is ideaal vir ’n gesin van 4 of vir sakereisigers.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers met 2 private en suite-badkamers, ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Albei slaapkamers beskik oor ’n dubbelbed. Die badkamers het ’n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en beddegoed word verskaf.
Die kombuis is toegerus met ’n oond-mikrogolf kombinasie, 'n snappy chef-tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook gratis WiFi met die volledige DStv-pakket. Die kothuis is omhein en het ’n hondehok, so gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring. Daar is onderdakparkeerplek.
Die perseel is sentraal tussen Stellenbosch, Paarl en Franschoek Wynlande geleë en is slegs 7 km vanaf Stellenbosch.
Daar is ook sonpanele, 2 batterye en 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens beurtkrag bied.
Slaapplek
’n Bespreking by Swaan Gastehuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liebrecht Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Swaan Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom