Swaan Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swaan Gastehuis is ’n bekoorlike kothuis op ’n vrugteplaas in Banhoek Vallei wat omring is deur die Simons- en Drakensteinberge. Die kothuis is ideaal vir ’n gesin van 4 of vir sakereisigers.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers, ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Albei slaapkamers beskik oor ’n dubbelbed. Die badkamers het ’n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en beddegoed word verskaf.

Die kombuis is toegerus met ’n oond-mikrogolf kombinasie, snappy chef, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook gratis WiFi met die volledige DStv-pakket. Die kothuis is omhein en het ’n hondehok, so gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring. Daar is onderdakparkeerplek.

Die perseel is sentraal tussen Stellenbosch, Paarl en Franschoek Wynlande geleë en is slegs 7 km vanaf Stellenbosch.

Slaapplek

'n Bespreking by Swaan Gastehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swaan Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false