Swaan Gastehuis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Swaan Gastehuis is 'n selfsorgkothuis op 'n vrugteplaas in die Banhoekvallei, omring deur die Simons- en Drakensteinberge. Die eiendom is geskik vir 'n klein gesin of sakereisigers en is naby Stellenbosch, Paarl en Franschhoek.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 en suite-badkamers, elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer is volledig toegerus vir selfsorg.
Die kombuis sluit 'n oond-mikrogolfoond-kombinasie, 'n tweeplaat-gasstoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en gratis WiFi.
Die eiendom is omhein en troeteldiervriendelik, en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Sonpanele met batterye en 'n omsetter verskaf rugsteunkrag tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liebrecht Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Swaan Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang