The Bay 202 Seaview Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Bay 202 Seaview Apartment is 'n stylvolle oopplan-ateljee-eenheid wat toegerus is vir selfsorg en in die veilige The Bay-kompleks in Bloubergstrand geleë is. Dit is net 100 m van Blouberg se strand af, 11 km vanaf die V&A Waterfront en naby verskeie winkels en restaurante.
Dié ateljee-eenheid is geskik vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met'n stoof, oond, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n L-vorminge bank en 'n platskerm-TV met Apple TV, so gaste kan by hul eie Netflix-profiel inteken. Gratis optiesevesel-internet word voorsien en die woonstel se balkon het 'n see- en berg-uitsig.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad. Daar is veilige parkeerplek op die perseel met 'n hek wat deur sekuriteit kontroleer word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Bay 202 Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap