The Crescent Guest House
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tills-singel 8, Overport, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Crescent Guest House is in Overport in Durban geleë. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is om te gebruik as sentrale basis vir diegene wat graag Durban se besienswaardighede wil besoek en verken.
Die gastehuis bied 'n reeks verblyf-opsies aan vir gesinswegbreke en besigheidsfunksies of selfs troues en verjaarsdae. Afhangend van die grootte van die funksie, kan die gastehuis 'n markiestent in die tuin opslaan vir ekstra spasie indien nodig.
Ons bied B&B- of selfsorgverblyf. Ontbyt wissel van Kontinentaal tot volledige Engelse Halaal-ontbyt. Die selfsorgeenhede het of 1 slaapkamer, 2 slaapkamers of 3 slaapkamers en is ideaal vir privaat vakansies. Enige spyseniering-dienste kan voor die tyd gereël word en gaste moet ons asseblief in kennis stel van enige dieetvoorkeure.
Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n DVD-speler, lugversorging en 'n TV. The Crescent Gastehuis bied sekere DStv-kanale, WiFi, telefone, faksgeriewe, kopieërgeriewe, 24 uur-sekuriteit, wasgoedgeriewe, veilige parkeerplek, braaigeriewe, Halaal-kos, Wudhu-geriewe en geriewe vir Islam-doeleindes. Klein tot medium konferensie-geriewe is in die nabyheid beskikbaar en maklik om te vind aangesien dit net 'n afrit ver is en maklik sigbaar is vanaf die N3-snelweg. Die gastehuis is langsaan 'n tennisbaan en klub sowel as 'n swembad.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.3/5
Nazeem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Tills-singel 8, Overport, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Palm Ridge Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tills-singel 8, Overport, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang