The Crescent Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Crescent Guest House is in Overport in Durban geleë. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is om te gebruik as sentrale basis vir diegene wat graag Durban se besienswaardighede wil besoek en verken.

Die gastehuis bied 'n reeks verblyf-opsies aan vir gesinswegbreke en besigheidsfunksies of selfs troues en verjaarsdae. Afhangend van die grootte van die funksie, kan die gastehuis 'n markiestent in die tuin opslaan vir ekstra spasie indien nodig.

Ons bied B&B- of selfsorgverblyf. Ontbyt wissel van Kontinentaal tot volledige Engelse Halaal-ontbyt. Die selfsorgeenhede het of 1 slaapkamer, 2 slaapkamers of 3 slaapkamers en is ideaal vir privaat vakansies. Enige spyseniering-dienste kan voor die tyd gereël word en gaste moet ons asseblief in kennis stel van enige dieetvoorkeure.

Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n DVD-speler, lugversorging en 'n TV.

The Crescent Gastehuis bied sekere DStv-kanale, WiFi, telefone, faksgeriewe, kopieërgeriewe, 24 uur-sekuriteit, wasgoedgeriewe, veilige parkeerplek, braaigeriewe, Halaal-kos, Wudhu-geriewe en geriewe vir Islam-doeleindes. Klein tot medium konferensie-geriewe is in die nabyheid beskikbaar en maklik om te vind aangesien dit net 'n afrit ver is en maklik sigbaar is vanaf die N3-snelweg. Die gastehuis is langsaan 'n tennisbaan en klub sowel as 'n swembad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Crescent Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za