The Garden Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bato-weg 39, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Garden Cottage is 'n pragtige, sonnige huis met 3 slaapkamers in die skilderagtige kusdorpie Melkbosstrand.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en die gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien-tuimeldroër, lugbraaier, perkolator, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gaste moet asb. hulle eie aammeldbesonderhede gebruik om DStv en Netflix te kyk. Gratis WiFi word voorsien en is selfs tydens kragonderbrekings beskikbaar. Daar is ook 'n groot tuin wat ideaal is vir troeteldiere van alle groottes. Daar is ook 'n binnebraai.
Hierdie kothuis is naby die strand geleë, bied gerieflike toegang tot MyCiti-busdienste en is ideaal vir 'n gesin van 6.
Slaapplek
’n Bespreking by The Garden Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Laetitia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 12
Ligging
- Bato-weg 39, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bato-weg 39, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom