Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Homestead

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

The Homestead het al ons verwagtinge oortref! Pennie en Ian Human is sekerlik van die vriendelikste eienaars wat mens kan teëkom. Ons verwagtinge is ver oortref met die netjiese, goed toegeruste kamers, die pragtige tuine, skoon swembad en die heerlikste kos. Ons is lanklaas so bederf met gasvryheid en 'n fabelagtige skaap op die spit met oujaarsaand, asook gesellige kuier met ander gaste. Boonop het die kroegman 5-sterdiens verrig. Ons het nie genoeg woorde om hierdie 4 dae se ouwêreldse kuier op te som nie; dit was eenvoudig asembenemend. Baie, baie dankie; ons sal vir seker weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Lovely hosts, great food. Great location for mountain bike enthusiasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verena M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2019

Huislik. Familiebesigheid. Heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2019

Dit was 'n heerlike plattelandse ondervinding! Ons het net een aand by die Homestead oorgeslaap en dit was positief. Ons het die "plaasatmosfeer" baie geniet, maar tog bied die Homestead meer as wat 'n mens van 'n 3-ster hotel sou verwag: swembad, gym, groot speletjieskamer, 10-pin bowling (effens primitief, maar dit het nogal karakter!), legkaarte en selfs 'n biblioteek. As 'n mens wil wegkom uit die stad en nie baie luuksheid verwag nie, is die Homestead die ideale plek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pennie
The Homestead
Thank you for the positive review, Elsabe. See you again soon for some hiking.

Philip H
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

Gerieflik en gemaklik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Baie mooi, netjies en rustig. Omgewing baie mooi, plaasatmosfeer skep gevoel van rus en vrede, aandete en ontbyt puik. Beslis 'n aanbeveling as jy net wil wegbreek en bietjie rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pennie
The Homestead
Thank you for the awesome review. The Homestead Staff

Christo B
Kort verblyf
4.8
Apr 2018

Baie lekker, weggesteekte gem! Was wonderful. Would maybe enjoy a little fridge in the room. I brought cold-drink from town and would like to keep it cold for personal use. Just a suggestion. Very nice, affordable quality accommodation.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pennie
The Homestead
Thank you for the advice. Certain rooms do have fridges. Thank you

Marianne L
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2018

Vriendelik ontvang, lekker kos. Lekker plaasgevoel, vriendelike mense, lekker kos. Net ongerieflike stuk grondpad wat sleg is na reën.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lorelle M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2017

Exceptionally good value and great folks. The Homestead is a home away from home, with well appointed rooms, undercover parking, cosy lounges with a big fire, a neat pub and scrumptious meals. Standing out above all was the warm hospitality and especially the incredibly good value. If there was any disappointment it was one thing only: we could see two strong "Homestead" WiFi signals, but they could not help us with getting connected. In today's world, travelers really require reaching their email, checking on business, weather, onward itineraries, bookings, etc. and to be without connectivity, yet knowing it was there, was a real frustration.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mylvaganam S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2017

Real value for money. Tasty and healthy meals. Clean Rooms. Friendly staff and good service. We thoroughly enjoyed our stay at Homestead and will recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Pennie
The Homestead
Thank you very much, we so enjoyed your company. Thank you for this splendid recommendation. Pennie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 11, Geluksburg, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMWE3N2EyLTgxOGQtNDBlOC05NjBiLWUzMWIwZDI3YTg5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 11 Main Street Geluksburg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.517082566358 29.349761009216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang