Toscana Estate
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outeniqualaan 86, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Toscana Estate is in die pragtige en stil Spitskop-area in Bloemfontein. Die landgoed bied 'n trou-venue, partytjie-venue en verblyf.
Verblyf word in 5 pragtige kamers, wat deur die prentjiemooi tuin omring word, aangebied. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n platskerm-TV met Netflix in elke kamer. Die instansie het ook 'n kroegarea, braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Du Preez Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Outeniqualaan 86, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Toscana Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Spitskop Langenhovenpark Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outeniqualaan 86, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom