Toscana Estate
Beskrywing
Die gesins-eenheid is op die grondverdieping en het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dit kan ook in 4 enkelbeddens omskep word. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n 43" platskerm-slim-TV met Netflix, asook gratis WiFi in die kamer.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Partytjies word slegs by die funksielokaal toegelaat en nie by die verblyf nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gastekamer is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook lugversorging, yskassie, mikrogolfoond en 'n 43" platskerm-slim-TV met Netflix, asook gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Partytjies word slegs by die funksielokaal toegelaat en nie by die verblyf nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het lugversorging en 'n privaat grasperk. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is onderdakparkeerplek reg voor die kamer en ruimte vir 'n waentjie, boot of karavaan. Dit is apart van die hoofkompleks en bied 'n uitsig oor die veld.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Partytjies word slegs by die funksielokaal toegelaat en nie by die verblyf nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het lugversorging en 'n privaat grasperk. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is onderdakparkeerplek reg voor die kamer en ruimte vir 'n waentjie, boot of karavaan. Dit is apart van die hoofkompleks en bied 'n uitsig oor die veld.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Partytjies word slegs by die funksielokaal toegelaat en nie by die verblyf nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim gastekamer is op die eerste verdieping en het 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n platskerm-TV met Netflix, asook gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Partytjies word slegs by die funksielokaal toegelaat en nie by die verblyf nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outeniqualaan 86, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom