Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vida Nova Retreat

Luukse swembad - tuinfront-kamer
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is op die onderste verdieping en bied toegang tot die stoep met 'n tuin- en berguitsig en stoepmeubels. Die kamer het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n lessenaar, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet, 'n wasbak en japonne en pantoffels. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, slim-TV met Netflix, WiFi, lugversorging en 'n ingeboude kluis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Tariewe sluit uit: Alle drinkgoed, telefoon, toere, oorplasings, wasgoed en aktiwiteite.

Middagete en aandete kan by die restaurant op die perseel geniet word, wat ’n a la carte-spyskaart het en oop is vir die publiek.

Kinderbeleid:
Kinders van alle ouderdomme is welkom. Onderhewig aan die kamers wat beskikbaar is wanneer die bespreking gemaak word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar word in ’n kot akkommodeer.
Kinders tussen 4 en 12 jaar word op ’n per persoon per nag tarief geakkommodeer, insluitend ontbyt.
Kinders tussen 13 en 18 jaar deel met ouers in die gesinskamer en die tarief sluit slegs die kamer in.

Die Disa Spa is oop vir die publiek, so dit is noodsaaklik om ’n bespreking te maak.

In die Superior-kamer moet gaste vooraf kennis gee indien hulle die Jacuzzi wil gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Kamer met Warm Bad
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het toegang tot sy eie privaat stoep met 'n sitarea, 'n uitsig oor die tuin en 'n privaat jacuzzi. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-stort, 'n toilet, 'n wasbak, japonne en pantoffels. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, slim-TV met Netflix, WiFi, lugversorging en 'n ingeboude kluis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Tariewe sluit uit: Alle drinkgoed, telefoon, toere, oorplasings, wasgoed en aktiwiteite.

Middagete en aandete kan by die restaurant op die perseel geniet word, wat ’n a la carte-spyskaart het en oop is vir die publiek.

Kinderbeleid:
Kinders van alle ouderdomme is welkom. Onderhewig aan die kamers wat beskikbaar is wanneer die bespreking gemaak word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar word in ’n kot akkommodeer.
Kinders tussen 4 en 12 jaar word op ’n per persoon per nag tarief geakkommodeer, insluitend ontbyt.
Kinders tussen 13 en 18 jaar deel met ouers in die gesinskamer en die tarief sluit slegs die kamer in.

Die Disa Spa is oop vir die publiek, so dit is noodsaaklik om ’n bespreking te maak.

In die Superior-kamer moet gaste vooraf kennis gee indien hulle die Jacuzzi wil gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Gesinskamer met Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R4 995
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 4 kinders tussen die ouderdomme van 2 en 18 jaar. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n lessenaar, 'n slim-TV met Netflix. Daar is ook 'n solder met 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n tapelbed. Die privaat badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet, 'n wasbak en japonne en pantoffels. Die eenheid het 'n beskutte stoep met 'n uitsig oor die tuin met sy eie privaat jacuzzi. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, slim-TV met Netflix, WiFi, lugversorging en 'n ingeboude kluis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Tariewe sluit uit: Alle drinkgoed, telefoon, toere, oorplasings, wasgoed en aktiwiteite.

Middagete en aandete kan by die restaurant op die perseel geniet word, wat ’n a la carte-spyskaart het en oop is vir die publiek.

Kinderbeleid:
Kinders van alle ouderdomme is welkom. Onderhewig aan die kamers wat beskikbaar is wanneer die bespreking gemaak word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar word in ’n kot akkommodeer.
Kinders tussen 4 en 12 jaar word op ’n per persoon per nag tarief geakkommodeer, insluitend ontbyt.
Kinders tussen 13 en 18 jaar deel met ouers in die gesinskamer en die tarief sluit slegs die kamer in.

Die Disa Spa is oop vir die publiek, so dit is noodsaaklik om ’n bespreking te maak.

In die Superior-kamer moet gaste vooraf kennis gee indien hulle die Jacuzzi wil gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Vallei- en Disa-weg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA968aa69faf12ecc34c501b1826e8474f4b9a84b354ccb1dadac43d4166176f00706a8873945a1865f445e9aebeb4481e602b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Cnr of Valley and Disa Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.014371 18.379116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem