Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mimosa

Gastehuis
Wisteria Cottage
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-kothuis lei na 'n privaat tuin en braaigeriewe. Dit het 'n koningingrootte-bed en ’n badkamer met ’n hoekbad, en stort. Die kombuis is toegerus met ’n mikrogolf, yskassie, induksieplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n lessenaar vir gaste wat moet werk en die onderdakstoep het sitplek waar gaste kan ontspan. Ander geriewe sluit lugversorging, DStv, WiFi en parkeerplek op die perseel in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plam Cottage
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met ’n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ’n TV met DStv en gratis WiFi. Dié kothuis het ook ’n lieflike, tropiese tuin waar gaste kan ontspan en braai. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bougainvillea Cottage
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is 'n oopplan-eenheid met laserstraalsekuriteit en 'n koninggrootte-bed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetarea en sitarea met sitplek. 'n TV met DStv, lugversorging en gratis WiFi is beskikbaar. Dié eenheid het ook 'n privaat, tropiese tuin met braaigeriewe. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumra-laan 1, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd8bb16edb115cd0693ef1584e220e4dda597c81668e50a6cde00d2e5ad3f062e03713b139ddf90d8b9bb94d48cf93a3cfe6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 Dumra Avenue Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.719435535851 31.081436942748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem