Waterfront 6 2B1B CB
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 37, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Waterfront 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Waterfront-kompleks aan die suidelike kant van Umdloti. Dit is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat na die see se kant toe kyk en dit is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel ’n badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, stoof en ketel, en die sitarea het ’n TV. Die woonstel het lugversorging en daar is ook 'n stoeparea.
Die kompleks het 'n swembad met braaigeriewe waar gaste kan ontspan.
Umdloti het 'n lang strand wat ideaal is vir swem en in die son lê en bak. Daar is rotspoele al langs die kus af en die see bied verskeie geleenthede vir watersport soos branderplankry, seilplankry, roei en jetski. Durban is net 'n kort entjie se ry van die verblyf af en gaste het maklike toegang tot Sea World, die Umgeni River Voëlpark.
Kamer-opset
Geriewe
- WiFi
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 224
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- South Beach-weg 37, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Waterfront 6 2B1B CB het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Selection Beach Umdloti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 37, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal