Watermill Studio
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watermillstraat 16, Firlands Park, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 240R1 116 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Watermill Studio bied kontemporêre verblyf met asemrowende uitsigte oor die see en op Tafelberg in 'n tweeslaapkamer-eenheid wat teen die berg in Gordonsbaai skuil. Die troeteldiervriendelike eenheid het 'n groot, omheinde tuin sodat troeteldiere lekker kan rond hardloop en die vryheid van die pragtige tuin kan geniet.
Die verblyf in ver van die besige strate geleë, so gaste kan die pragtige, rustige omgewing saam met panoramiese uitsigte oor die see en berg geniet. Dit sowat 5 minute van Gordonsbaai en die branderplankry-strand af geleë, en is naby winkelsentrums. Watermill Studio is die ideale wegspringpunt vanwaar die omliggende Wynlande, Stellenbosch, Hermanus, Franschhoek en Kaapstad verken kan word. Gordonsbaai is die eerste stop langs die kuspad na Hermanus met walvis-uitkykpunte al langs die pad. Daar is ook verskeie gholfbane en voetslaanroetes.
Die ateljee is ideaal vir paartjies, gesinne, avonturiers en sakereisigers, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n kombuis met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas en 'n stoof. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die moderne badkamer het 'n aparte stort en bad. Gaste kan op die privaat stoep ontspan en die sonsondergang oor die see en anderkant Tafelberg dophou, in die pragtige tuin wandel, of langs die groot, privaat swembad ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Watermillstraat 16, Firlands Park, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Watermill Studio het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watermillstraat 16, Firlands Park, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang