Watermill Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watermill Studio bied kontemporêre verblyf met asemrowende uitsigte oor die see en op Tafelberg in 'n tweeslaapkamer-ateljee wat tussen die fynbos teen die berg in Gordonsbaai skuil.

Die verblyf in ver van die besige strate geleë, so gaste kan die pragtige, rustige omgewing saam met panoramiese uitsigte oor die see en berg geniet. Dit sowat 5 minute van Gordonsbaai en die branderplankry-strand af geleë, en is naby winkelsentrums. Watermill Studio is die ideale wegspringpunt vanwaar die omliggende Wynlande, Stellenbosch, Hermanus, Franschhoek en Kaapstad verken kan word. Gordonsbaai is die eerste stop langs die kuspad na Hermanus met walvis-uitkykpunte al langs die pad. Daar is ook verskeie gholfbane en voetslaanroetes.

Die ateljee is ideaal vir paartjies, gesinne, avonturiers en sakereisigers, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n basiese selfsorgarea met 'n ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die moderne badkamer het 'n aparte stort en bad. Gaste kan op die privaat stoep ontspan en die sonsondergang oor die see en anderkant Tafelberg dophou. Gaste kan ook van die groot swembad gebruik maak.

Slaapplek

'n Bespreking by Watermill Studio sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watermill Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za