Indien jy Britanniabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Britanniabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britanniabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britannia Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Britanniabaai akkommodasie
Bladsy 7 - 78 lekke plekke om te bly
Comorant House is 'n selfsorg-vakansiehuis met 'n swembad op die Golden Mile in St. Helenabaai in die Wes-Kaap. Dit...
Cayden's Place is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die veilige en goed gevestigde woonbuurt, On Golden Mile in S...
59 on Ray is 'n selfsorg-vakansiehuis in Britanniabaai en net 200 m se stap vanaf die strand waar dolfyne dikwels t...
Elemental Beach House is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis op die strand in 'n bekoorlike vissersdorpie, St. Helenab...
Golden Mile - Suncatcher beachfront is in St. Helenabaai geleë. Dit bied 'n asemrowende vakansie en het 'n idillies...
Linaria Beach House is 'n pragtige selfsorghuis in Britanniabaai, oorkant die strand, en bied pragtige see-uitsigte...
150 Golden Mile is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis wat gerief in die besige Goue Myl in St. Helenabaai bied. Dit ...
41 Ray is in Goue Myl, St. Helenabaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en ...
SeeSkattie is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die onderste verdieping van die eienaar se hu...
Villa Amara is 'n moderne selfsorgvakansiehuis met 'n bekoorlike see-uitsig in St. Helenabaai. Die huis bied direkt...