Indien jy Britanniabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Britanniabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britanniabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britannia Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Britanniabaai akkommodasie
Bladsy 9 - 78 lekke plekke om te bly
Lunamés is 'n lieflike selfsorgeenheid net 'n paar treë vanaf die pragtige Goue Myl-strand in St. Helenabaai en is ...
Whale and Tortoise is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met die ideale ligging in St. Helenabaai. Die eenheid is naby s...
Caelis Place is 'n selfsorghuis wat op 'n 110 hektaar-eiendom in 'n Privaat Natuurreservaat teen die see geleë is. ...
Weskushoekie is in St. Helenabaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, enkelreisiger of 'n gesin van 8. Dis naby...
Little Westcoast Paradise is 'n oulike selfsorgvakansiehuis in Golden Mile, St. Helenabaai. Dit is net 'n entjie se...
Sea Salt is 'n pragtige en knus selfsorgkothuis in die hartjie van St Helenabaai. Dit is ideaal vir familie en vrie...
St Helena Bay Holiday Home is 'n netjiese selfsorghuis in St. Helenabaai was aan die Weskus geleë is. St. Helenabaa...
6 on Third bied gerieflike verblyf in 'n ruim en rustige huis op Shelley Point Gold Estate. Daar is 2 apare eenhede...
17 on Duyker is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 6 volwassenes en 4 kinders in Duyker Eiland in St. Helenabaai....
Duyker Eiland Strand Villa is 'n ruim grasdak strandhuis aan die pragtige Weskus naby St Helenabaai. Die huis bied ...