- Askham(6)
- Augrabies(16)
- Barkly-Wes(2)
- Brandvlei(2)
- Britstown(17)
- Calvinia(25)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(47)
- Daniëlskuil(6)
- De Aar(11)
- Douglas(12)
- Fraserburg(10)
- Garies(3)
- Griekwastad(1)
- Hanover(19)
- Hartswater(8)
- Hondeklipbaai(16)
- Hopetown(8)
- Kakamas(9)
- Kamieskroon(12)
- Kathu(32)
- Keimoes(16)
- Kenhardt(1)
- Kleinsee(8)
- Koingnaas(1)
- Kuruman(27)
- Loeriesfontein(10)
- Loxton(13)
- Modderrivier(4)
- Nieuwoudtville(11)
- Noupoort(4)
- Pofadder(5)
- Port Nolloth(15)
- Postmasburg(12)
- Prieska(16)
- Richmond(13)
- Rooiwal Suid(1)
- Soebatsfontein(1)
- Springbok(32)
- Strydenburg(1)
- Sutherland(41)
- Upington(91)
- Van Zylsrus(1)
- Vanderkloof(10)
- Vanwyksvlei(1)
- Victoria-Wes(16)
- Vioolsdrift(3)
- Vosburg(8)
- Warrenton(3)
- Williston(9)
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noord-Kaap akkommodasie
Bladsy 7 - 999 lekke plekke om te bly
The Dogstone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde houthuisie in Hondeklipbaai, stapafst...
Raapfontein Self-catering and Camp is op 'n plaas net 17 km vanaf Hanover geleë en bied verblyf met lieflike uitsig...
De Oude Sleeper Inn bied bekoorlike en gerieflike verblyf in 'n kompleks genaamd De Oude in Kimberley. Verblyf wor...
Kom geniet 'n onvergeetlike kamp-ervaring op 'n werkende wynplaas. Asemrowende sonsondergange, meer as 'n 100 voël...
Kanniedood Gastehuis is in Upington geleë en dit is 'n gerieflike oornagkamer aan die eienaar se hoofhuis, met 'n p...
Ark Gastehuis and B&B is in die wêreldbekende Williston Mall geleë en is 'n kreatiewe en prettige toeristebestemmin...
Delikaat Bed & Coffee is 'n gastehuis wat sy deure oopgemaak het om rustige en gerieflike oornagverblyf in Prieska ...
Villiera Guesthouse is in Douglas, 'n skilderagtige dorpie aan die oewer van die Vaalrivier, geleë. Die gastehuis ...
Kameelboomkoelte is in Askham in die Noord-Kaap geleë, en bied oornagverblyf aan enkelreisigers, paartjies, gesinne...
Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil ...
As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos... Lees meer