Geverifieerde Resensie

Drakensberg, Lesotho

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, Lesotho bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 155 resensies.

Drakensberg, Lesotho static map. Drakensberg, Lesotho
Goodhope Country Escape.

Drakensberg, Lesotho

Goodhope Country Escape

"Het soveel om te bied en was wonderlik om dit te beleef. Sal dit vir seker weer doen."

Goodhope Country Escape.
Berghouse and Cottages.

Drakensberg, Lesotho

Berghouse and Cottages

"Ons was nogal teleurgesteld met die dorpie Bergville se winkeltjies om net basiese groceries te koop. My aanbeveling sal wees om al jou kos self aan te ry en nie staat te maak op 'n plek om vleis en vars goed by te koop nie. Die uitsigte is wel pragtig!"

Buffalo Hills Private Game Reserve.
Moolmanshoek Private Game Reserve.
Buffalo Hills Private Game Reserve.

Drakensberg, Lesotho

Buffalo Hills Private Game Reserve

"Prentjiemooi en 'n moet besoek op enige iemand se lysie. Tugela Falls hike word sterk aanbeveel."

Buffalo Hills Private Game Reserve.

Drakensberg, Lesotho

Buffalo Hills Private Game Reserve

"If you love mountains and birding it is a must. "

Witsieshoek Mountain Lodge.

Drakensberg, Lesotho

Witsieshoek Mountain Lodge

"Drakensberge self is pragtig. "

Cathedral Peak Hotel.

Drakensberg, Lesotho

Cathedral Peak Hotel

"The mountains will never disappoint."

Buffalo Hills Private Game Reserve.

Drakensberg, Lesotho

Buffalo Hills Private Game Reserve

"Almal moet tenminste een keer in hulle lewe die Drankensberge ervaar."

ATKV Drakensville.
ATKV Drakensville.

Drakensberg, Lesotho

ATKV Drakensville

"Great place for family and friends."

Berghouse and Cottages.

Drakensberg, Lesotho

Berghouse and Cottages

"Weereens is die kospryse belaglik."

ATKV Drakensville.

Drakensberg, Lesotho

ATKV Drakensville

"Baie mooi. Paaie swak en swak aanduidings van roetes wat gesluit is."

ATKV Drakensville.

Drakensberg, Lesotho

ATKV Drakensville

"Sal enige tyd in die Drakensberge vakansie gaan hou."

ATKV Drakensville.

Drakensberg, Lesotho

ATKV Drakensville

"Drakensbergse se landskap, natuurtonele, unieke horisonne en vars skoon lug roep jou weer en weer en weer terug!"

Farm Valuta.
Qwantani Private Rentals.

Drakensberg, Lesotho

Qwantani Private Rentals

"A plea to the Department of Tourism - kindly ensure our roads are fixed and maintained to safety standards especially to our Heritage Sites e.g the one to Royal Natal National park R74 . I couldn't believe that R74, which has a beautiful view of Drakensberg Mountain, is in such a bad shape and which is leading to the best areas like Tugela Falls and the one to Sentinel Park and the Amphitheatre."

ATKV Drakensville.

Drakensberg, Lesotho

ATKV Drakensville

"Hou van die berge, veral as dit reën. En as die son op dit skyn."

Witsieshoek Mountain Lodge.
ATKV Drakensville.

Drakensberg, Lesotho

ATKV Drakensville

"Ons sal beslis weer daar gaan kuier. "

Berghouse and Cottages.

Drakensberg, Lesotho

Berghouse and Cottages

"Noordelike berg is puik met die Amfiteater die fokus-punt."

ATKV Drakensville.

Drakensberg, Lesotho

ATKV Drakensville

"Ongelooflike juweel in ons land. "

Witsieshoek Mountain Lodge.

Drakensberg, Lesotho

Witsieshoek Mountain Lodge

"Moet op almal se emmerskoplysie wees."

Highover Farm.

Drakensberg, Lesotho

Highover Farm

"Vir ons is die mooiste tyd die somermaande."

Witsieshoek Mountain Lodge.

Drakensberg, Lesotho

Witsieshoek Mountain Lodge

"Altyd een van die mooiste plekke in ons land - Suid Afrika. Baie om te doen in die asemrowende natuurskoon."

ATKV Drakensville.

Drakensberg, Lesotho

ATKV Drakensville

"Kuier lekker, dankie!"

Buffalo Hills Private Game Reserve.
ATKV Drakensville.

Drakensberg, Lesotho

ATKV Drakensville

"Die berge was so mooi. Daar is baie plekke om te besoek. Pak gerus die klein paadjies aan, daar is soveel om te sien."

SANParks Glen Reenen Rest Camp.

Drakensberg, Lesotho

SANParks Glen Reenen Rest Camp

"The Drakensburg never ceases to amaze me. It has everything you look for in adventure as well as to completely relax. So beautiful!"

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang