Geverifieerde Resensie
Drakensberg, Lesotho
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, Lesotho bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 155 resensies.
"Heel gepas is ons straatnaam: Golden Gate. Dus voel ons tuis. Die Vrystaatse Drakensbergarea is een van die mooiste plekke in ons land. Sentraal geleë. Dit is nie te ver van enige plek af nie."
"Clarens se sandsteenrotsformasies is uniek en pragtig! Die Drakensberge bied 'n baie groot verskeidenheid ontspanning en besoekplekke met besonder mooi natuurtonele."
"Pragtige natuurskoon en eindelose mooi bestemmings en besienswaardighede. Die Oos-Vrystaat, Clarens en Golden Gate is ‘n moet op enige iemand se “bucket list.”"
"The Drakensberg Mountains is a World Heritage Site. This award is totally deserved!"
"Was en is nog altyd 'n besonderse belewenis. Hang net af van die blyplek en diens wat jy kry."